
Raak betrokke
Liefdadigheid is 'n belangrike bousteen vir 'n goeie gemeenskap. Wat is liefdadigheid? Dis die houding van iemand wat onbaatsugtig optree, ten gunste van ander, sonder om iets terug te verwag. Sinonieme: Altrüisme, filantropie, vrygewigheid of solidariteit.

01
Lifting Dreams is a registered non-profit company which specialises in community upliftment through educational support in underprivileged schools and communities. We are always looking for individuals to join the program as teachers.
02
Ons nooi jou om as vrywilliger 'n sypaadjie, parkie of leë erf in jou omgewing te help skoonmaak. Kom ons staan saam om ons pragtige stad Potchefstroom nog skoner en beter te maak! Saam kan ons n verskil maak!


03
Hierdie projek het ten doel om behoeftige mense op straat met een kombers te voorsien tydens die koue wintersmaande in Potchefstroom. Daar is ongeveer 500+ mense op straat. Moorivier Beskerming en CB Security help met die uitdeel daarvan.
04
Donasies, kos, komberse of hulp met diere word benodig.
P.A.W.S Donasies bank besonderhede:
Nedbank
Rekening nommer: 1120758521
Tak kode: 198765
