Kwalifiseer jy?

Beantwoord asseblief die volgende paar vrae sodat ons kan sien of jou besigheid aan die TrotsPotch kriteria voldoen. Jou inligting bly privaat en sal nie versprei word nie.

Woon die eienaar in die Potchefstroom munisipale gebied?
Is die besigheid in die Potchefstroom munisipale gebied?